SPESIALE AANBOD VIR
SUID-AFRIKAANSE INWONERS

Geldig tot 07 Julie 2021*
Terme en voorwaardes geld. Streng onderhewig aan beskikbaarheid*

1 nag @ R 2 500

per persoon wat deel, per nag

2 nagte @ R 2 250

per persoon wat deel, per nag

3 nagte @ R 1 950

per persoon wat deel, per nag

BESPREEK NOU

Bespreek ons 5-Ster Privaat Villa @ R 3 500 

per persoon, per nag

Bederf jouself met ‘n luukse wegbreek by ons eksklusiewe villa, Mills Manor. Die villa het ongelooflike uitsigte oor die nabygeleë watergat. Maaltye by die villa word voorberei deur jou eie persoonlike sjef en jy sal wildbesigtigings geniet in ‘n privaat wildritvoertuig.

BESPREEK NOU

*Minimum 2 nagte se verblyf. Minimum 6 mense, maksimum 10 mense.

TERME EN VOORWAARDES

Die spesiale aanbod sluit in: Akkommodasie, alle maaltye en twee wildritte per nag se verblyf (alle drankies uitgesluit, kontant kroeg beskikbaar).

Kinders onder die ouderdom van 2 jaar bly gratis en kinders onder 12 jaar betaal slegs 50% van die bogenoemde tariewe (*Mills Manor uitgesluit).

Daar is ‘n bewaringsheffing van R60 per volwassene per nag, wat nie by die tariewe ingesluit is nie.

Addisionele 50 % betaalbaar vir enkel gas.

Streng onderhewig aan beskikbaarheid*

Dit is beter om saam met vriende te reis! Waarom nooi jy hulle nie saam nie?

Quick Enquiry

  • +27 41 581 8170

  • Off N2 National Road (90 km from Port Elizabeth on the N2 towards Grahamstown)
    6131 Lalibela Game Reserve
    South Africa

    Quick Enquiry